DOMINEE T.F. BURGERS VAN HANHOVER

Ds TF Burgers van HanoverThomas Francois Burgers is op 15 April 1834 in die distrik Graaff-Reinet op die plaas Langfontein gebore.

Hy het sy skoolopleiding ook daar ontvang, waarna hy in die teologie in Utrecht, Nederland gaan studeer het.

Terwyl hy in Europa was, het hy begin om ā€™n ā€œsā€ by sy familienaam te voeg. In 1858 is hy getroud met ā€™n Skotse dame, Mary Bryson, en tien kinders is uit hierdie huwelik gebore.

Kliek hier om die volledige artikel deur Dr Jan van der Merwe te lees.

Dominee TF Burgers van Hanover_vdMerwe